Dra­ma oor vuur en swa­el

Beeld - - Nuus -

’n E­pie­se oor­le­wings­dra­ma wat af­speel in die Bad­lands, die ou A­me­ri­kaan­se Wil­de Wes­te. So so kan die Ne­der­land­se re­gis­seur Mar­tin Kool­ho­ven se don­ker, hard­ge­bak­te Wil­de We­ste­fliek B­rims­to­ne be­skryf word.

’n Jong, stom vrou, Liz (Da­ko­ta Fan­ning), word ag­ter­volg deur die wraak­sug­ti­ge en cha­ris­ma­tie­se pre­di­ker (Guy Pe­ar­ce), met wie sy ’n don­ker ver­le­de deel.

O­pi­nies oor die fliek in die oor­se­se pers is ver­deeld. Som­mi­ge meen dit is haat­lik jeens vroue, an­der meen dit beeld juis vroue se krag uit in tye toe daar juis nie vir hul be­sker­ming was in die wet en or­de van ’n sa­me­le­wing nie.

Die rol­prent speel in vier hoof­stuk­ke af: “Re­vela­ti­on”, “Exo­dus”, “Ge­ne­sis” en “Re­tri­bu­ti­on”. Elk be­lig ’n sta­di­um in Liz, ’n vroed­vrou met ’n jong kind, se le­we. Wan­neer ’n ba­ba in haar sorg sterf, word sy deur die pre­di­ker en die ge­meen­skap ge­brand­merk . . .

Die rol­prent draai 148 mi­nu­te en die ou­der­doms­perk is 18 oor seks en ge­weld.

Da­ko­ta Fan­ning ver­tolk die hoof­rol in B­rims­to­ne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.