Pa­s­op vir mi­kro­le­ners wat jou ID vat

Beeld - - Sake - Han­lie S­tad­ler

Men­se wat by ’n mi­kro­le­ner om ’n le­ning aan­soek doen, moet ont­hou dat die fir­ma geen i­den­ti­teits­do­ku­ment, Sas s a-kaart of bank­kaart mag “kon­fis­keer” nie.

Die Na­si­o­na­le K­re­diet re­gu­leer­der( NK R) het dié week’ n klop­jag op ’n fir­ma in Ni­gel uit­ge­voer in sa­me­wer­king met die po­li­sie en die a­gent­skap vir maat­skap­li­ke se­ker­heid (Sas­sa), wat toe­la­es uit­be­taal aan be­hoef­ti­ge Suid-A­fri­ka­ners.

Dit kom na­dat kits­bank ont­trek­king smet Sas s a-kaar­te in die vroeë og­gend­u­re in die om­ge­wing ge­doen is kort na­dat die toe­la­es uit­be­taal is.

11 men­se is aan­ge­keer en dui­sen­de Sas­sa-kaar­te is in hul be­sit ge­vind.

Straf­reg­te­li­ke klag­te is teen hul­le in­ge­dien.

Die NKR sê men­se word ge­dwing om hul kaart en PIN aan k­re­diet ver­skaf­fer ste­ge e.

Dit is ’n oor­tre­ding van die Na­si­o­na­le K­re­diet­wet, sê Ja­c­que­li­ne Pe­ters, hoof van die af­de­ling vir on­der­soe­ke en toe­pas­sing van die NKR.

Sy sê le­ners wat geld teen bui­ten­spo­rig hoë ren­te uit­leen aan men­se wat dit nie kan be­kos­tig nie, kon­fis­keer ge­woon­lik ID’s en Sas­sa-kaar­te. Ver­brui­kers moet dié men­se ver­my.

Men­se van Ni­gel wat hul Sas­sa-kaart of ID aan ’n mi­kro­le­ner oor­han­dig het, kan by die plaas­li­ke po­li­sie­kan­toor gaan vas­stel of die po­li­sie daar­op be­slag ge­lê het. Dit sal dan aan hul­le te­rug­ge­gee word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.