Baai bult spie­re met Vi­r­gin Acti­ve

Beeld - - Veilings -

Die groot­ste Vir g i nA ct i v e-ge­sond­heid sen­trum in die Oos-Kaap van R100 mil­joen het ver­le­de na­week sy deu­re in Port E­li­za­beth ge­o­pen.

Die ge­bou, op die per­seel van die op­ge­gra­deer­de G­reen­a­cre­s­win­kel­sen­trum, be­slaan 3572 m ², 100 m² gro­ter as die vo­ri­ge per­seel oor­kant die pad.

Jan­nie Wa­ge­naar van SVA In­ter­na­ti­o­nal wat die ge­bou ont­werp het, sê die ar­gi­tek­to­nie­se span se op­drag was om ’n kon­tem­po­rê­re, ku­bis­tie­se ge­sond­heids­klub te ont­werp, wat ’n ba­ke­n­ei­en­dom in eie reg kan word. “Dit moes ter­self­der­tyd in­pas by die op­ge­gra­deer­de in­ko­pie­ge­bied en toe­gang bied tot die sen­trum se on­der­be­nut­te dak­par­ke­ring.”

Die op­los­sing was’ n t­wee ver­die­ping­ge­bou op pi­la­re bo-op die be­staan­de grond­vlak par­ke­ring. Die ge­bou se in­gang bied via ’n brug toe­gang tot die boon­ste par­keer­dek­ke by die sen­trum se noor­de­li­ke klein­han­del in­gang.

Jaco Ho­ward, ook van SVA In­ter­na­ti­o­nal, sê fiks­hei­d­ruim­tes ver­eis hoë-vo­lu­me-a­re­as, wat die span van heel­wat ruim­te voor­sien het om sy ar­gi­tek­to­nie­se spie­re te bult.

“Die groot ven­sters maak die mees­te van die see-uit­sig­te van­af die swem­bad, as­ook die La­dy S­lip­per-berg aan die wes­te­kant.”

B­rent S­tar r, G­reen­a­cres se sen­trum be­stuur­der, sê die nu­we fiks­heid­sen­trum sal waar­de tot die G­reen­a­cres-ge­bied toe­voeg.

Die nu­we Vi­r­gin Acti­ve van R100 mil­joen in Port E­li­za­beth, die groot­ste fiks­heid­sen­trum in sy soort in die Oos­Kaap.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.