Kon­so­li­da­sie

Beeld - - Veilings -

Die kon­so­li­da­sie­nei­ging wat al ’n ge­rui­me tyd in die kan­toor ei­en­dom sek­tor sig­baar is, kry nou ook in­slag in die ny­wer­heids ei­end­om­sek­tor. Al hoe meer kor­po­ra­tie­we on­der­ne­mings kon­so­li­deer stadig maar se­ker hul be­dry­wig­he­de in groot, nu­we ei­en­dom­me op een per­seel, wat ver­skeie ge­boue leeg ag­ter­laat.

An­ton de Goe­de, ei­en­doms por­te­feul­je be­stuur­der van Coro­na­ti­on, sê die nei­ging in die ny­wer­heids ei­en­dom sek­tor is moont­lik weens af­ska­ling, maar dit hang ook af van hoe oud die ge­boue is wat ont­ruim word.

“Kor­po­ra­sies met ny­wer­heids be­dry­wig­he­de streef dees­dae al hoe meer na nu­we, doel­tref­fen­de ei­en­dom­me met hi­per­mo­der­ne teg­no­lo­gie op een per­seel. Dit hou tal­le voor­de­le in en kan be­dui­den­de kos­te­be­spa­rings tot ge­volg hê.”

van e­nor­me pak­huis – deel Die bin­ne­kant van die ver­sprei­ding­sen­trum. Ko­mat­su se nu­we

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.