Ei­en­dom, los ba­tes te kry

Beeld - - Veilings -

’n Ei­en­dom in Sil­ver­ton, P­re­to­ria, wat vir ny­wer­heids­ge­bruik ge­so­neer is, as­ook se­ke­re los ba­tes word op 10 Au­gus­tus deur Van’ s Aucti­o­neers op­ge­veil.

Die ei­en­dom is in ’n goeie lig­ging en die erf be­slaan 522 m² en die ge­bou so­wat 300 m². Die ge­bou het ’n stoor­ka­mer, t­wee kan­to­re met en sui­te-toi­let­te, ’n kom­buis, t­wee slaap­ka­mers, ’n stort en ’n toi­let, ’n sit­ka­mer en ont­haal­a­rea, as­ook ’n bui­te­ka­mer met ’n toi­let en nog stoor­ka­mers.

Dit word op die oom­blik as ’n op­lei­ding­sen­trum en werk­win­kel ge­bruik en is i­de­aal vir lig­te ny­wer­heids­ge­bruik e, on­der meer as ’n werk­win­kel of’ n mo­tor­werk­tuig­kun­di­ge­of’ n duik klop on­der­ne­ming.

Die los ba­tes wat af­son­der­lik aan­ge­bied word, sluit in hand­ge­reed­skap, vei­lig­heids­toe­rus­ting, buig ma­sjie­ne, py­pe en ’n ver­skei­den­heid huis­hou­de­li­ke meu­bels en toe­rus­ting.

■ Die vei­ling word op 10 Au­gus­tus 11:00 op die per­seel in Foun­tain­weg, Sil­ver­ton, ge­hou. Vir meer in­lig­ting, kon­tak Van’s Aucti­o­neers by 086 111 8267 of be­soek hul web­werf of so­si­a­le me­dia.

Dié ei­en­dom in Sil­ver­ton, P­re­to­ria, is vir ny­wer­heids­ge­bruik ge­so­neer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.