S­taats­voer­tuie aan­lyn op­ge­veil

Beeld - - Veilings -

GoIn­du­stry Do­vebid gaan la­ter in Au­gus­tus meer as 120 s­taats­voer­tuie op ’n aan­lyn vei­ling van die hand sit.

Dit sluit in ’n wye ver­skei­den­heid, van luuk­se han­dels­na­me tot be­kos­tig­ba­re rond­rits­mo­tors.

Jan Ek­steen, pro­jek­be­stuur­der by GoIn­du­stry Do­vebid, sê dit is die ne­gen­de vei­ling wat die groep na­mens die Wes-Kaap­se de­par­te­ment van ver­voer en o­pen­ba­re wer­ke be­har­tig.

“Be­ne­wens be­kos­tig­ba­re in­tree­vlak mo­tors gaan duur­der voer­tuie soos die Au­di A4, Mer­ce­des-Benz C300 en Mer­ce­des-Benz E350 te koop aan­ge­bied word.

“Ver­der is daar Ford Fi­go’s, VW Po­lo’s en ’n groot ver­skei­den­heid an­der voer­tuie, in­slui­tend ’n paar kwad­fiet­se.”

Be­lang­stel­ling in voer­tuigv ei­lings neem voort­du­rend toe, sê hy. “Ná die land se on­lang­se af­gra­de­ring tot rom­mel­sta­tus, is die mark vir ge­bruik­te mo­tors ster­ker as ooit, na­ma­te Suid-A­fri­ka­ners op soek is na waar­de vir geld.”

Hy sê aan­vank­lik was die poel van bie­ërs vir dié staats­mo­tors slegs in die Wes-Kaap, maar nou het dit tot ’n na­si­o­na­le vlak ge­styg en is daar vu­ri­ge me­de­din­ging in die fi­na­le fa­ses van die veilings.

John Tay­lor, bed­ry fs­di­rek­teur by GoIn­du­stry Do­vebid, sê die aan­lyn veilings plat­form is tot voor­deel van ko­pers, so­wel as ver­ko­pers. “Bie­ërs kan in­tyds van e­ni­ge plek ter wê­reld bie son­der om die vei­lings­per­seel te be­soek.”

Vir in­lig­ting oor ki­lo­me­ters, re­gis­tra­sie­da­tum s, toe­be­ho­re en meer, kan www.go-do­ve.co.za/gmt9/ be­soek word.

Die voer­tuie kan op 25, 28 en 29 Au­gus­tus van 09:00 tot 15:00 by GoIn­du­stry Do­vebid se per­seel by E­ve­lyn­straat 10, Retre­at, Kaap­stad, be­sig­tig word.

Die bie­ë­ry be­gin 23 Au­gus­tus om 17:00 aan­lyn en ein­dig op 30 Au­gus­tus om 14:00.

Vir meer in­lig­ting kon­tak Jan Ek­steen by 082 806 8459/ 021 702 3206 of jan.ek­steen@ li­qui­di­ty­ser­vi­ces.com.

Van die s­taats­voer­tuie wat op GoIn­du­stry Do­vebid se aan­lyn mo­tor­vei­ling ver­koop gaan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.