T­wee hui­se as een lot ver­koop

Beeld - - Veilings -

’n Veel­sy­di­ge ei­en­dom met t­wee hui­se word as een lot per stil­le ten­der deur Raw­son Aucti­ons Wes-Kaap ver­koop.

Die re­ser­we­prys is R2,7 mil­joen, maar al­le aan­bie­dings sal oor­weeg word.

Die ei­en­dom in Pe­li­can Heig­hts in Kaap­stad het t­wee hui­se op, elk met drie slaap­ka­mers, t­wee bad­ka­mers en ’n oop­plan­sit- en -eet­ka­mer en ’n kom­buis.

Dit bied die nu­we ei­e­naar die keu­se om in een huis te woon en die an­der een uit te ver­huur, of selfs om al­twee te ver­huur en ’n moont­li­ke huur­in­kom­ste van R16 000 per maand te ver­dien.

El­ke huis het’ n toe­sluit mo­tor­huis, vei­lig­heids­hek­ke en dief­we­ring, as­ook ’n tuin voor en ag­ter, sê Ta­nya Jo­va­no­vski, fran­chi­se­hou­er van Raw­son Aucti­ons We­stern Ca­pe.

Sy sê dit kan mak­lik in die be­hoef­tes van paar­tjies, ge­sin­ne of en­kel­lo­pen­des voor­sien.

Die ei­en­dom is in Nig­htjar­straat en be­slaan al­te­sa­me 945 m².

Die ei­en­dom word per stil­le ten­der ver­koop, met an­der woor­de ge­skre­we aan­bie­dings in ge­slo­te koe­ver­te. Aan­bie­dings kan tot 30 Au­gus­tus om 12:00 by die Raw­son Pro­per­ty Group se hoof­kan­toor in Ron­de­bosch in­ge­dien word.

Vir meer in­lig­ting of om die ei­en­dom te be­sig­tig, ska­kel vir Hans Buys of Ta­nya Jo­va­no­vski by on­der­skei­de­lik 082 964 6852 of 021 837 1700.

Die ei­en­dom met t­wee hui­se in Pe­li­can Heig­hts in Kaap­stad word per stil­le ten­der deur Raw­son Aucti­ons ver­koop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.