Way­de is hoof­del­wer in SA span

Beeld - - Sport - Wim P­re­to­ri­us S­pies­gooi: Roc­co van Rooy­en

Die In­ter­na­si­o­na­le Ver­e­ni­ging van At­le­tiek­fe­de­ra­sies se Wê­reld­by­een­koms be­gin van­dag in Lon­den en selfs al was daar groot om­stre­den­heid oor die Suid-A­fri­kaan­se span­keu­ses, is daar geen twy­fel nie dat daar wel ver­skeie plaas­li­ke aan­spraak­ma­kers op goud is.

Way­de van Nie­kerk

Hy sal be­slis met valk­oë deur die wê­reld dop­ge­hou word en be­skik son­der twy­fel oor die ver­moë om U­sain Bolt se kol­lig ty­dens sy swa­ne­sang te gaps.

Van Nie­kerk sal ’n dub­be­le aan­slag loods en in die 400 m en 200 m in die blok­ke sak. Hy is die ver­de­di­gen­de kam­pi­oen, na­dat hy in 2015 in Bei­jing eer­ste ge­ëin­dig het.

Hy be­klee die voor­ste plek op die 2017-wê­reld­rang­lys in die 400 m in 43.62 sek. ter­wyl hy in die 200 m reeds van­jaar 19.84, op een na die vin­nig­ste tyd van die jaar, ge­hard­loop het.

Be­drei­gings: 400 m: F­red Ker­ley (VSA, 43.70), I­saac Makwa­la (Botswa­na, 43.84).

200 m: Makwa­la (19.77), Yo­han Bla­ke (Ja­mai­ka, 19.97).

Cas­ter Se­me­nya Se­me­nya het in 2017 nog nie die knie ge­buig nie in die 800 m, die­self­de i­tem waar­in sy die O­lim­pie­se goue me­dal­je in Rio ver­o­wer het.

Sy hou die wê­reld se voor­ste tyd van 1:55.27 en is die guns­te­ling om as wê­reld­kam­pi­oen ge­kroon te word.

Se­me­nya sal ook in die 1 500 m in ak­sie wees.

Dis ’n i­tem waar­in sy nog net van­jaar op die Suid-A­fri­kaan­se S­tu­den­te­by­een­koms ge­hard­loop het. Sy het dit in 4:16.87 ge­wen, ’n tyd wat haar nie eens in die top-150 van die wê­reld plaas nie.

Daar hoef eg­ter nie veel in daar­die tyd ge­lees te word nie, aan­ge­sien die kom­pe­ti­sie in Kaap­stad nie ver­eis het dat sy meer as haar eer­ste rat ge­bruik nie.

Be­drei­gings: 800 m: Fran­ci­ne Niyon­sa­ba (Bu­run­di, 1:55.47), A­jee Wil­son (VSA, 1:55.61).

1 500 m: Si­fan Has­san (Ne­der­land, 3:56.14), Faith Ki­py­e­gon (Ke­nia, 3:57.51), Gen­ze­be Di­ba­ba (E­thi­o­pië, 3:57.82).

Lu­vo Ma­nyon­ga

Dis nie al­dag wat ne­ge uit die tien bes­te spron­ge van die jaar in die ver­spring ag­ter die na­me van Suid-A­fri­ka­ners staan nie. En dan is die top-4 boon­op al­mal Ma­nyon­ga s’n!

Dié Suid-A­fri­ka­ner het van­jaar die A­fri­ka-re­kord tot 8.65 m ver­be­ter. Hy sal be­slis as die guns­te­ling ge­ag word vir die goue me­dal­je.

Ma­nyon­ga is die eer­ste at­leet se­dert die VSA se Carl Le­wis in 1987 wat vier keer in ’n en­ke­le jaar die

8.60 m-kerf oor­ge­steek het.

Be­drei­gings: Rushwahl Sa­maai (Suid-A­fri­ka, 8.49 m), Ty­ro­ne S­mith (Ber­mu­da, 8.34 m).

Rushwahl Sa­maai

Sa­maai het ook van­jaar ge­wys dat hy ’n sterk aan­spraak­ma­ker op ’n me­dal­je in die ver­spring sal wees. Hy be­klee die twee­de plek op die wê­reld­rang­lys en vier van die top­tien­spron­ge van die jaar staan ag­ter sy naam. Hy sal son­der twy­fel ’n me­dal­je in sy vi­sier hê, maar die vraag is of hy dalk kan ver­ras en sy land­ge­noot se dop­pie klink om die eer­ste plek.

A­ka­ni Sim­bi­ne

Met die wê­reld se der­de vin­nig­ste tyd van­jaar in die 100 m (9.92 sek.) en die vyf­de vin­nig­ste tyd in die 200 m (19.95), kan die Suid-A­fri­ka­ner be­slis vir ’n ver­ras­sing sorg in dié i­tems. En met Ka­na­da se And­re de Gras­se wat weens ’n be­se­ring ont­trek het, sal hy glo sy kans op ’n me­dal­je is be­ter as ooit.

An­to­nio Al­ka­na

Al­ka­na het van­jaar ’n waar­sku­wing uit­ge­stuur toe hy die A­fri­ka-re­kord in die 110 m-hek­kies tot 13.11 sek. ver­be­ter het, maar sal na ’n ho­ër rat moet oor­ska­kel om ’n plek op die po­di­um te be­spreek. Selfs met Ja­mai­ka se O­mar M­cLe­od (12.90 sek.) en Rus­land se Ser­gey S­hu­ben­kov (13.01), wat as ’n neu­tra­le at­leet gaan deel­neem, kan die Suid-A­fri­ka­ner wel vir ’n ver­ras­sing sorg.

Wen­da Nel

In 2015 het die 29-ja­ri­ge Nel die eind­ron­de van die

400 m-hek­kies op die Wê­reld­by­een­koms in Bei­jing ge­haal. Sy is van­jaar as die Suid-A­fri­kaan­se kam­pi­oen ge­kroon en be­klee die 18de plek op die wê­reld­rang­lys met ’n tyd van 54.58. Hoe­wel die A­me­ri­kaan­se duo van Da­li­lah Mu­ham­mad (52.64 sek.) en S­ha­mier Litt­le (52.75 sek.) om die goue sal mee­ding, kan e­nig­iets ge­beur. Half­eind­ron­de: Son­dag 6 Aug 20:40 Eind­ron­de: Dins­dag 8 Aug 22:52 Vry­dag 4 Aug 22:20 K­wa­li­fi­se­rend: Vry­dag 4 Aug 20:30 Eind­ron­de: Sa­ter­dag 5 Aug 21:05 Son­dag 13 Aug 15:20 Son­dag 6 Aug 11:55 Uit­dun: Vry­dag 4 Aug 20:35 Half­eind­ron­de: Sa­ter­dag 5 Aug 20:35 Eind­ron­de: Maan­dag 7 Aug 22:50 Uit­dun: Maan­dag 7 Aug 20:30 Half­eind­ron­de: Dins­dag 8 Aug 21:35 Eind­ron­de: Don­der­dag 10 Aug 22:35 Uit­dun: Sa­ter­dag 5 Aug 12:45 Half­eind­ron­de: Son­dag 6 Aug 20:10 Eind­ron­de: Son­dag 6 Aug 22:50 Uit­dun: Dins­dag 8 Aug 20:30 Half­eind­ron­de: Don­der­dag 10 Aug 22:05 Eind­ron­de: Vry­dag 11 Aug 22:50

TV: Su­perS­port 8 SA tye K­wa­li­fi­se­rend: Don­der­dag 10 Aug 20:05 Eind­ron­de: Sa­ter­dag 12 Aug 21:15 K­wa­li­fi­se­rend: Vry­dag 4 Aug 20:20 Eind­ron­de: Sa­ter­dag 5 Aug 20:26

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.