And­re se ‘dood’ A­ka­ni se brood?

Beeld - - Sport - Wim P­re­to­ri­us

A­ka­ni Sim­bi­ne se kans om ’n me­dal­je in die 100 m- en 200 m­wed­loop op die In­ter­na­si­o­na­le Ver­e­ni­ging van At­le­tiek­fe­de­ra­sies (IAAF) se Wê­reld­kam­pi­oen­skap te ver­o­wer, het ’n hup­stoot ge­kry dank­sy die Ka­na­de­se blits And­re de Gras­se (fo­to) se ont­trek­king.

De Gras­se, ’n drie­ma­li­ge O­lim­pie­se me­dal­je­wen­ner, het hom aan die by­een­koms in Lon­den ont­trek weens ’n dy­spier­be­se­ring wat hy Maan­dag in ’n oe­fe­ning op­ge­doen het.

Hy sal die res van die sei­soen bui­te ak­sie wees.

Dis ver­al in die 100 m waar sy teen­woor­dig­heid ge­mis sal word. Baie ken­ners was oor­tuig daar­van dat De Gras­se die Ja­mai­kaan U­sain Bolt se sterk­ste teen­stan­der sou wees, hoe­wel die A­me­ri­ka­ner Chris­ti­an Co­le­man ook nie on­der­skat moet word nie.

Suid-A­fri­ka se A­ka­ni Sim­bi­ne spog met die der­de vin­nig­ste tyd ter wê­reld van­jaar (9.92 sek. vroe­ër die jaar in P­re­to­ria).

As hy weer dié peil kan be­reik in Lon­den, sal hy stil­le­tjies vol ver­troue wees dat ’n me­dal­je hom be­sko­re is.

In die 200 m sou De Gras­se ook vir Way­de van Nie­kerk en Sim­bi­ne op hul to­ne ge­hou het.

Vol­gens De Gras­se het hy van­jaar ge­hoop om ver­al in die 100 m sy stem dik te maak.

“Hier­die he­le jaar was die 100 m-wed­loop in Lon­den my fo­kus,” sê hy in ’n ver­kla­ring. “Ek is reg­tig op die bes­te peil van my le­we en het uit­ge­sien daar­na om teen die wê­reld se bes­tes deel te neem. Om nie hier­die ge­leent­heid te hê nie, is vir my on­denk­baar, maar dis die werk­lik­heid waar­mee ek vre­de moet maak.”

Die 22-ja­ri­ge meen nie­te­min dat hy nog ’n lang loop­baan voor hom het.

“Ek is jonk en met die reg­te be­han­de­ling en re­ha­bi­li­ta­sie sal ek te­rug­kom en in die na­bye toe­koms be­ter as ooit wees,” sê hy.

Vol­gens Paul Doy­le, De Gras­se se be­stuur­der, het hy ’n gr. 2-skeur in sy dy­spier op­ge­doen. Dit sal hom vier tot ses we­ke op die kruk­ke­lys hou.

De Gras­se het in 2016 die sil­wer­me­dal­je in die 200 m en die brons­me­dal­je in die 100 m so­wel as die 4x100 m-af­los op die O­lim­pie­se S­pe­le in Rio de Ja­nei­ro ge­wen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.