Wla­di­mir K­litschko hang sy boks­hand­skoe­ne op

Beeld - - Sport - (fo­to)

Die bok­ser Wla­di­mir K­litschko

van die Oe­kra­ï­ne het sy boks­hand­skoe­ne op­ge­hang.

K­litschko was van 2006 tot 2015 die In­ter­na­si­o­na­le Boksfe­de­ra­sie, die Wê­reld­boks­ver­e­ni­ging en die Wê­reld­boks­or­ga­ni­sa­sie se kam­pi­oen.

Hy het in 2000 vir die eer­ste keer kam­pi­oen ge­word deur Chris By­rd van A­me­ri­ka te ver­slaan om die WBO­ti­tel te wen. Suid­A­fri­ka se Cor­rie San­ders het hom drie jaar la­ter uit­ge­slaan, maar hy het aan­hou boks en kan as een van die top­kam­pi­oe­ne van die mo­der­ne era be­skou word.

– Mi­cha­el G­reen

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.