John Gra­ham, ge­we­se All Black­kap­tein, oor­le­de

Beeld - - Sport - Ge­sê.

’n Voor­ma­li­ge All Black­kap­tein be­kend vir sy kri­tiek teen SuidA­fri­ka se a­part­heids­be­leid, is oor­le­de.

John Gra­ham ’n ge­re­spek­teer­de oud­rug­by­spe­ler, ad­mi­nis­tra­teur en op­voe­der, is in die ou­der­dom van 82 oor­le­de, het die Nieu­See­land­se Rug­by­u­nie gis­ter Gra­ham, ’n los­voor­spe­ler in sy speel­dae, het 53 wed­stry­de vir die All Blacks ge­speel, waar­van 22 toet­se was.

Hy het die span ook 10 keer aan­ge­voer tus­sen 1958 en 1964 en was ’n voor­ma­li­ge kan­se­lier van die U­ni­ver­si­teit van Auck­land. – Reu­ters

(fo­to),

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.