Blo­kraai 13 448

Beeld - - Nuus -

Dwars:

7. On­deur­gron­de­li­ke

8. S­to­rie­tjie wat ver­al in die slot jou lag­spie­re prik­kel

9. Wat die oor­tjies van die see­koei bo die wa­ter kan doen

10. Word ge­bruik vir die maak van paaie

11. Waar­aan daar be­hoef­te is

13. Dik ge­word, soos jel­lie

15. Jy kry hul­le aan vis­se maar ook aan slan­ge

16. Kan­toor waar ’n ver­kie­sing ge­re­ël word

18. Hul­le het hul ryk, maar nie in hier­die wê­reld nie

19. Nie vaal nie

Af:

1. Self­be­skou­end

2. Ie­mand be­ris­pe

3. Loot, ri­vier­tjie of af­stam­me­ling

4. Be­hal­we

5. Sloe­rie of pros­ti­tuut

6. S­tuur dit op as jy in die nood is

12. Aan­hou tot jy klaar is

14. Word deur die wen­ner weg­ge­dra

15. Rol­le films

17. Woord­deel wat “saam” be­te­ken

Op­los­sing van 13 447 Dwars:

1. Sor­bet; 4. Ge­lo­we; 8. Noors; 9. I­dem; 10. A­gi­ta­tor; 13. Ge­bou; 15. Ko­los;

18. Suur­knol; 19. Po­lo; 22. G­rens; 23. Rif­fel; 24. K­neg­te.

Af:

1. S­tu­wing; 2. Riw­we; 3. Eend; 5. Ont­stel; 6. Et­ter;

7. Don­ga; 11. Ta­ke; 12. Bulk;

14. Brui­lof; 16. S­tok­kie; 17. Mo­del; 18. Swaar; 20. On­reg; 21. A­syn.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.