Jag­sei­soen is oop, sê O­god ná sko­le nie aan­soek doen om ap­pèl

Beeld - - NUUS - Je­a­nel­le G­rey­ling

“Die jag­sei­soen is nou oop,” sê Hans Pie­ter­sen van die Or­ga­ni­sa­sie vir Gods­diens­te­on­der­rig en De­mo­kra­sie (O­god) na­dat die ses sko­le wat hy voor die hof ge­daag het, be­sluit het om nie aan­soek te doen om teen die uit­spraak oor gods­diens in sko­le te ap­pel­leer nie.

Die sko­le kon tot gis­ter aan­soek doen om ver­lof tot ap­pèl teen die uit­spraak van die hoog­ge­regs­hof in Jo­han­nes­burg dat o­pen­ba­re sko­le nie een ge­loof bo ’n an­der mag stel nie.

Paul Col­ditz, uit­voe­ren­de hoof van die Fe­de­ra­sie van Be­heer­lig­ga­me van Suid-A­fri­kaan­se Sko­le (Fed­s­as), sê hy be­stem­pel die uit­spraak as “reg­ver­dig en bil­lik”.

Pie­ter­sen sê Fed­s­as het ná die uit­spraak skrif­te­lik ge­sê dit is “sa­ke soos ge­woon­lik” vir die sko­le.

“Nou is die ei­er op hul ge­sig.”

Pie­ter­sen sê die sko­le het nie aan­soek ge­doen om te ap­pel­leer nie om­dat hul­le nie ’n nu­we ver­sko­ning ge­had het om ’n ap­pèl te reg­ver­dig nie “of hul­le wou nie die ri­si­ko loop van ’n stren­ger uit­spraak nie”.

Col­ditz sê hy gaan nie re­a­geer op Pie­ter­sen se “on­sin­ni­ge kom­men­taar” nie.

“Dit is al­les­be­hal­we die waar­heid,” sê Col­ditz.

Hy sê Fed­s­as is te­vre­de met die uit­spraak en hy stem saam met die reg­ter se stel­ling dat di­ver­si­teit ge­vier moet word eer­der as om dit “bloot te ver­duur”.

“Dit is van toe­pas­sing op meer as net gods­diens.”

Col­ditz sê dit is wel steeds “sa­ke soos ge­woon­lik” vir die sko­le. “Ge­rin­ge aan­pas­sings is no­dig om aan die be­vel te vol­doen.”

Pie­ter­sen sê hul­le gaan die klag­te teen die sko­le wat die uit­spraak oor­tree vaart­be­lyn maak.

“Ons hoef nou nie ja­re te wag om die sko­le te ver­volg wat ’n spe­si­fie­ke ge­loof be­vor­der nie.”

O­god het vroe­ër die hoog­ge­regs­hof in Jo­han­nes­burg ge­vra om die La­er­skool Rand­hart in Al­ber­ton, die La­er­skool Baan­bre­ker in Boks­burg, die La­er­skool Gars­fon­tein in P­re­to­ria, die Ho­ër­skool Lin­den in Jo­han­nes­burg, die Ho­ër­skool Oudts­hoorn en die Lan­gen­ho­ven Gim­na­si­um in Oudts­hoorn se gods­diens­be­leid on­grond­wet­lik te ver­klaar.

Die ses sko­le het hul­self met die Chris­te­li­ke ge­loof ver­bind.

Die mi­nis­ter van ba­sie­se on­der­wys, die mi­nis­ter van jus­ti­sie en kor­rek­tie­we diens­te en die Na­si­o­na­le Ver­e­ni­ging van S­kool­be­heer­lig­ga­me was saam met die ses sko­le re­spon­den­te in die saak.

Fo­to: NELIUS RADEMAN

Paul Col­ditz

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.