M­cGo­wn ‘te siek’ om met me­dia te praat

Beeld - - NUUS - Ü­gen Vos

S­te­phen M­cGo­wn, wat Sa­ter­dag uit die kloue van Al-Ka­ï­da in Ma­li be­vry is, kon gis­ter op ad­vies van sy dok­ters nie ’n ge­ske­du­leer­de me­di­a­kon­fe­ren­sie by­woon nie.

Dr. Im­ti­az Sool­i­man, stig­ter van die or­ga­ni­sa­sie Gift of the Gi­vers, wat as be­mid­de­laar in die on­der­han­de­lin­ge vir M­cGo­wn se vry­la­ting op­ge­tree het, het gis­ter tel­ke­ma­le die me­di­a­kon­fe­ren­sie in Jo­han­nes­burg uit­ge­stel.

Hy het laat­mid­dag aan­ge­kon­dig M­cGo­wn se dok­ters sê hy is nie ge­reed om uit die hos­pi­taal ont­slaan te word nie.

Daar was be­spie­ge­ling dat M­cGo­wn moont­lik ’n bak­te­rie­se in­fek­sie op­ge­doen het, maar Sool­i­man kon dit nie be­ves­tig nie.

M­cGo­wn is by­na ses jaar lank in Ma­li aan­ge­hou. Hy is in 2011 saam met die S­weed­se bur­ger Jo­han Gust­afs­son en die Ne­der­lan­der S­jaak Ri­j­ke as gy­se­laar ge­neem.

Fran­se spe­si­a­le mag­te het Ri­j­ke in A­pril 2015 be­vry en Gust­afs­son is in Ju­nie vry­ge­laat.

M­cGo­wn se vry­la­ting is Don­der­dag amp­te­lik be­kend ge­maak op ’n me­di­a­kon­fe­ren­sie in P­re­to­ria.

Gift of the Gi­vers en die de­par­te­ment van in­ter­na­si­o­na­le be­trek­kin­ge en sa­me­wer­king ont­ken ’n be­rig in New York Ti­mes dat ’n los­prys vir sy vry­la­ting be­taal is.

M­cGo­wn se ma, Be­ver­ley, is kort voor sy vry­la­ting oor­le­de. Sool­i­man het vroe­ër ge­sê sy was ja­re lank siek, maar het in die laas­te paar maan­de voor haar dood baie ag­ter­uit­ge­gaan.

Fo­to: LISA HNATOWICZ

S­te­phen M­cGo­wn se pa, Mal­colm, op die me­di­a­kon­fe­ren­sie waar sy vry­la­ting Don­der­dag aan­ge­kon­dig is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.