Kyk hoe lek­ker lag hul­le

Beeld - - NUUS -

Dié fo­to deur die re­ge­ring se kom­mu­ni­ka­sie­diens oor die ka­bi­net se lek­got­la het op The S­tar se voor­blad ver­skyn on­der die op­skrif: “Look­ing good, Gert!” Waar­oor sal pres. Ja­cob Zu­ma en Gert Oost­hui­zen, ad­junk­mi­nis­ter van sport, hier in lig­te luim kors­wil? Is ou Gert maar ter wil­le van oor­le­wing ge­nood­saak om mooi brood­jies met sy kor­rup­te lei­er te bak? Lood won­der hoe Gert in die wan­trou­e­mo­sie gaan stem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.