El­vis die ‘sluip­moor­de­naar’ in hof

Beeld - - NUUS -

El­vis Ra­mo­se­bu­di, wat glo be­plan het om pres. Ja­cob Zu­ma, mi­nis­ters en le­de van die Gup­ta-fa­mi­lie te laat ver­moor, se ver­hoor be­gin na al­le waar­skyn­lik­heid op 11 Sep­tem­ber.

Hy het gis­ter vlug­tig in die land­dros­hof in Jo­han­nes­burg ver­skyn. Ra­mo­se­bu­di het vroeer borg­tog van R3 000 ge­kry.

Jo­han Ba­den­horst, aan­kla­er, het ge­sê die staat het on­der meer vi­deo-op­na­mes (ter on­der­steu­ning van sy saak).

In ’n ver­kla­ring wat op 5 Mei in die hof voor­ge­lees is, be­weer die Val­ke Ra­mo­se­bu­di het hom voor­ge­neem om Zu­ma en sy he­le “staat­skaping­ma­sji­ne­rie” te laat ver­moor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.