Kyk toets­rug­by of Na­ma­kwa­land­blom­me en help ’n kind

Beeld - - NUUS -

van­dag nog jou plek om die rug­by­toets op 7 Ok­to­ber tus­sen die Spring­bok­ke en die All Blacks op Nu­we­land in Kaap­stad by te woon of om tot mid­del Sep­tem­ber ’n blom­me­toer na Na­ma­kwa­land en die Bo­land mee te maak en on­der­steun ter­self­der­tyd die Beeld-Kin­der­fonds.

Toets op Nu­we­land

JB T­rein­toe­re se toer­pak­ket van twee dae sluit ’n re­toer­vlieg­kaart­jie en bus­ver­voer tus­sen die lug­ha­we, ho­tel en Nu­we­land in, as­ook kaart­jies vir die wed­stryd op 7 Ok­to­ber en aand­e­te by ’n re­stau­rant na­by die sta­di­on.

Die pak­ket kos R4 900 per perBe­spreek soon wat deel of R5 300 as jy jou eie ka­mer wil hê.

Ska­kel 0861 52 86 87 of

011 913 2442, stuur ’n e-pos­bood­skap na in­fo@jbtours.co.za of be­soek www.jbtours.co.za.

Toer na Na­ma­kwa­land

JB T­rein­toe­re bied el­ke week van 6 Au­gus­tus tot 16 Sep­tem­ber ’n se­we­dag-toer na Na­ma­kwa- land en die Bo­land.

Die sak­pas-t­rein­toe­re ver­trek uit Jo­han­nes­burg en P­re­to­ria.

JB Toe­re neem jou na plek­ke waar­heen toer­groe­pe ge­woon­lik nie gaan nie.

’n Mens reis in die Trans Ka­roo-toe­ris­te­klas­trein, slaap in uit­ste­ken­de ho­tel­le en lod­ges en ry met luuk­se bus­se.

Dit kos van R7 600 per per­soon, in­ge­sluit ’n re­toer­trein­reis met e­tes en bed­de­goed, ver­blyf in goeie ho­tel­le of lod­ges en e­tes, luuk­se bus­ver­voer, ’n toer­gids en toe­gang tot be­soek­pun­te.

■ Die Beeld-Kin­der­fonds vind baat by el­ke be­spre­king. Noem dat jy in Beeld daar­van ge­lees het. Be­spreek by 011 913 2442, by in­fo@jbtours.co.za of op www.jbtours.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.