Leef na­den­kend, jou oë oop vir sy wer­ke

Beeld - - KOMMENTAAR - S­te­phan Jou­bert

Wan­neer ’n vlieg­tuig op au­to­pi­lot is, ge­beur al­les van­self, ge­re­ke­na­ri­seerd en ou­to­ma­ties. Baie men­se leef ook so. Hul­le leef ou­to­ma­ties en on­na­den­kend . . . Hul­le ly aan men­tal­pau­se, want hul­le het ie­wers langs die le­wens­pad hul leer­gie­rig­heid ver­loor. Hul kop­pe het be­vro­re ge­raak.

Om ou­to­ma­ties te leef, is een van die sleg­ste din­ge wat met e­nig­ie­mand kan ge­beur. Dit be­roof jou van ’n groot ge­skenk wat God aan jou ge­gee het, naam­lik van jou kop. Die He­re het aan jou ’n kop in wer­ken­de toe­stand ge­gee met ’n stoor­spa­sie ge­lyk­staan­de aan so­wat 10 mil­joen boe­ke van 1 000 blad­sye elk (vol­gens een brein­ken­ner se be­re­ke­ning).

Ook het die He­re aan jou die ver­moë ge­gee om el­ke dag nu­we din­ge te leer en te er­vaar. Jou kop is rek­baar – as jy dit kies om dit leer­baar te hou! Jy moet aan­hou­dend toe­laat dat die He­re jou den­ke ver­nu­we, an­ders be­roof jy jou­self van die voor­reg om aan­hou­dend te groei wat jou eie ver­staan van God en die le­we be­tref.

Om on­na­den­kend deur nog ’n ver­ga­de­ring, nog ’n kri­sis, nog ’n by­een­koms, nog ’n kerk­diens, nog ’n werk­dag voort te strom­pel, is om al die mooi nu­we din­ge wat God vir jou in ge­dag­te het mis te loop. Kies doel­be­wus om meer op­let­tend te leef so­dat jy God se ge­na­de­wer­ke ge­du­rig raak­sien. Loop oop oë deur el­ke dag se por­sie le­we saam met die He­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.