On­skul­dig en g’n be­rou

Beeld - - KOMMENTAAR - Hen­nie Ver­maak, Die Wil­gers

Dit lyk of land­dros­te by von­nis­op­leg­ging graag in ag neem of die be­skul­dig­de “be­rou” toon oor dit waar­aan hy/sy skul­dig be­vind is.Ek wil graag weet: Hoe moet ek be­rou wys oor iets wat ek vol­hou ek nie ge­doen het nie? Hoe kan ’n pleit van on­skul­dig (en ’n ap­pèl ná skul­dig­be­vin­ding) saam­loop met tra­ne van be­rou?

Sluit die een nie die an­der uit nie?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.