S­tu­den­te in steek ge­laat

Beeld - - KOMMENTAAR - D­ries Nel, Fa­e­rie G­len

U­ni­sa, se­ker die be­kend­ste af­stands­on­der­rig­in­stel­ling, het met die de­ba­kel van fou­tie­we en laat ek­sa­men­uit­slae sy s­tu­den­te in die steek ge­laat.

Dit is ook ’n klad op dié u­ni­ver­si­teit se goeie naam.

Die on­ver­moë om met s­tu­den­te te kom­mu­ni­keer, is nog ’n be­wys van die in­stel­ling se ag­ter­uit­gang.

Hui­di­ge en voor­ne­men­de s­tu­den­te wag angs­tig op ’n eer­ba­re ver­dui­de­li­king.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.