SMS’e

Beeld - - KOMMENTAAR -

► Baie dan­kie, Moe­let­si M­be­ki (Cy­ril g’n be­drei­ging vir JZ­hul­le). Vir die eer­ste keer lees ek die voor die hand lig­gen­de uit jou pen, iets wat ek lank­al sê. – Gys, Do­ran­dia

► Ba­le­ka M­be­te se be­slui­te­loos­heid oor ’n ge­hei­me stem­ming dis­kwa­li­fi­seer haar as pre­si­dents­kan­di­daat. – Chris, P­re­to­ria

► Dreig Jack­son Mt­hem­bu SuidA­fri­ka met sy a­toom­bom­stel­ling? – Ge­or­ge

► S­taats­pen­si­oe­ne: Ek weet van ge­goe­de pen­si­oen­trek­kers wat in duur hui­se in af­tree­land­goe­de­re woon wat ook ’n staats­pen­si­oen ont­vang. Dis goed­ge­keur deur die o­wer­he­de wat daar­mee werk. – Ger­tM, Se­cun­da

► Ja, Da­na. Dan­kie, Da­na. Jy bly steeds ons na­sie se spie­ël – deur die lens en deur die sleu­tel­bord. Die bes­te les aan ons kin­ders bly steeds ons le­wens­voor­beeld: al­tctr­del vat dit nie weg nie. – Daan Bos­hoff, Rooi­huis­kraal

► Fran­cois, ek het ook lank ge­wor­stel met die woord “haat”. Ek het toe tot die slot­som ge­kom dat dit nie so­seer om die mens gaan nie, maar wel oor die daad wat die per­soon ge­pleeg het. – An­sa

► M­cGo­wn te­rug! Da­rem lek­ker om so nou en dan goeie nuus te hoor. Wel­kom te­rug. – Nel­la, eMa­lahle­ni

► ’n Hart­li­ke woord van dank aan die SA In­kom­ste­diens vir ’n be­las­ting­uit­be­ta­ling slegs 44 uur ná in­die­ning. F­link diens be­staan wel by tye. Be­las­ting­be­ta­lers wat wag op uit­be­ta­ling moet op­pas vir ’n e­pos­bood­skap wat vra dat jy ’n vorm af­laai en vol­tooi om jou uit­be­ta­lings­pro­ses af te han­del. Dit is nie deel van die pro­ses nie. – JAP, Mid­del­burg

► As dit ge­skied­kun­dig fei­te­lik kor­rek is dat Kro­toa deur Jan van Rie­beeck ver­krag is, is hy net so sleg soos Zu­ma sê hy is. – Ben, Qu­el­le­ri­na

► Is dit net ek wat moeg, moeg, moeg is vir al die ge­praat en ad­ver­ten­sies oor Kro­toa? – E. van Wyk, S­prings

► I­van en Don­na­lee op die voor­blad en blad­sy 3! Wat­ter be­lang­ri­ke nuus is dit? Hier gaan ons al­weer. Be­ken­de paar­tjie dit en be­ken­de paar­tjie dat . . . – El­sie, Jo­han­nes­burg

► Ri­aan Louw, dit is die hoof­re­de hoe­kom ek nie meer se­pies kyk nie. Ek voel net daar is ge­noeg ge­meen­heid en­so­voorts in die werk­li­ke le­we en ek wil dit nie ook in se­pies sien nie. – Ir­ma, P­re­to­ria

► P­re­to­ria FM speel prag­ti­ge mu­siek Son­dae ná 13:00, maar die stom­me om­roe­pers is so vrot in hul aan­bie­ding . . . niks spon­taan nie. In­flek­sie van stem en in­to­na­sie so ir­ri­te­rend dat ek tel­kens maar na Clas­sic FM oor­ska­kel. Daar ken die om­roe­pers im­mers hul mu­siek en hul­le kan spon­taan, maar pro­fes­si­o­neel aan­bied. – Frans, Roo­de­poort

► Aan al­mal wat ’n op­los­sing soek vir dui­we op die dak­ke: Die draai­en­de goed wat flits, werk. Ek het be­wy­se. Moe­nie jul­le steur aan le­ke op die ra­dio nie. – Ge­or­ge

► Daar was voor­heen baie erd­wurms in my tuin­grond. Die ha­di­das het als uit­ge­roei en so­doen­de die ge­hal­te en teks­tuur van die grond be­na­deel. – Nic, Rus­ten­burg

► Hoe­kom wil Ou­ma Lies se on­ko­loog­dog­ter staat toe gaan? Daar is geen toe­koms daar nie, slegs frus­tra­sies. – Neels, Mo­ko­pa­ne

► As­se­blief, Da­wie, die Leeu­on­der­steu­ners is dié wat hul ma­nie­re moet saam­neem sta­di­on toe. Laas Sa­ter­dag het hul­le be­wys dat hul­le glad nie ma­nie­re het nie. Lof­tus is die e­nig­ste sta­di­on waar daar nie ge­boe word vir an­der span­ne nie en drank word ook nie daar toe­ge­laat nie. Gaan kyk ge­rus. – Niel, P­re­to­ria

► Ek is ’n trot­se Blou Bul. My span sal weer op­staan, maar van­dag skreeu ek: “Go, Li­ons, go!” Ek sal lek­ker lag vir al die doem­pro­fe­te wat die Leeus nou al af­skryf. – Mar­tiens, P­re­to­ria

► Wat is dit tog met mans, en ve­ral A­fri­kaan­se mans, met die be­baar­de ge­sig? Ek gril my dood. – Ca­ri­na, P­re­to­ria

KON­TAK ONS: Jo­han­nes­burg 011 713 9182, ska­kel­bord 011 713 9000; P­re­to­ria 012 485 9121, ska­kel­bord 012 485 9000 Stuur jou nuus­fo­to aan nuus@beeld.com.

Fo­to: UWE JANSCH

Ar­mand Au­camp in Kro­toa.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.