Kwar­tier word e­wig­heid

’n Be­lang­ri­ke uit­stal­ling van die wer­ke van An­dy War­hol, die pop­kuns­te­naar wat die We­ster­se kuns­wê­reld on­her­roep­lik ver­an­der het, word in Jo­han­nes­burg ge­hou. Jo­han My­burg ver­tel meer van hom en sy werk.

Beeld - - BY -

’NMens sou kon aan­voer dat An­dy War­hol se kuns pa­pier­dun was en dat hy “an e­mo­ti­o­nal­ly thin ar­tist ble­a­ched by ce­le­bri­ty” was, soos die ge­sag­heb­ben­de kuns­kri­ti­kus Ro­bert Hug­hes na hom ver­wys het.

’n Mens sou sy eie op­mer­king, “ma­king mo­ney is art and wor­king is art and good bu­si­ness is the be­st art”, kon lees as ’n aan­dui­ding dat geld en roem al­les vir War­hol was.

En daar is et­li­ke voor­beel­de van die ma­nier waar­op hy men­se na­by aan hom han­teer het, wat op niks an­ders as pu­re har­te­loos­heid neer­kom nie.

Wat ’n mens ook al van War­hol of sy kuns dink, is die een on­om­stoot­li­ke feit dat hy as voor­ste eks­po­nent van Pop-kuns die We­ster­se kuns­wê­reld tus­sen 1962 en sy dood in 1987 on­her­roep­lik ver­an­der het. Daar­van gee War­hol Un­screen­ed, die uit­stal­ling wat tans in die Wits-kuns­mu­seum (WAM) in Braam­fon­tein te sien is, ’n aan­dui­ding so­ver dit sy sy­raam­druk­werk be­tref.

Dié so­wat 80 sy­raam­druk­ke, hoof­saak­lik uit die laat 1970’s en vroeë 1980’s, is deel van die Bank of A­me­ri­ca Mer­rill Lynch-ver­sa­me­ling en dit is dank­sy ’n sa­me­wer­kings­oor­een­koms tus­sen WAM en die bank dat dié uit­stal­ling moont­lik ge­maak is.

Deur WAM se rui­te, op sy­paad­jie­vlak in Jo­ris­senstraat, sien ’n mens al die em­ble­ma­tie­se Camp­bell’s Soup-pren­te, tien sy­skerm­druk­ke ge­skoei op die 32 skil­de­rye van die 32 sma­ke waar­in Camp­bell’s des­tyds hul sop ge­blik het. Saam met War­hol se tien­tal­le weer­ga­wes van Ma­ri­lyn Mon­roe, waar­van daar een in dié ver­sa­me­ling is, is dit dié blik­kies sop waar­mee hy be­kend­heid ver­werf het.

Kort na­dat War­hol dié 32 by­na i­den­tie­se skil­de­rye – al­mal ewe groot, met die hand ge­skil­der en soos die wa­re Ja­kob op rak­ke uit­ge­stal – in 1962 in sy eer­ste so­lou­it­stal­ling in Los An­ge­les ver­toon het, het hy die eer­ste reeks fo­to-sy­raam­druk­ke daar­van ge­maak. Dit was veel na­der aan die mas­sa­pro­duk­sie wat hom met­ter­tyd meer en meer ge­boei het.

Maar die WAM-uit­stal­ling wys ook min­der be­ken­de War­hols: Daar is die i­di­o­sin­kra­tie­se Ten Por­traits of Jews of the T­wen­tieth Cen­tu­ry (1980); Spa­ce Fruit: S­till Li­fes (1979); Myt­hs (1981), waar­in hy hom­self saam met (A­me­ri­kaan­se) kul­tus­fi­gu­re soos Un­cle Sam en Su­per­man en die por­te­feul­je van tien, En­dan­ge­red S­pe­cies (1983), met on­der meer die pan­da en die re­nos­ter re­ken.

Die ge­me­ne de­ler in by­kans al dié wer­ke is War­hol se ge­bruik van fo­to’s – juis fo­to’s om­dat die beeld (i­ma­ge) be­lang­ri­ker ge­word het as die lyf (of die per­soon); om­dat die fo­to so on­mid­del­lik is, her­ha­lings moont­lik maak en les bes die ver­brui­kers­kul­tuur ver­sin­ne­beeld waar­aan War­hol ver­knog was.

Boon­op het fo­to­por­tret­te, soos War­hol dit ge­bruik het, iets laat blyk van die i­ko­ne van hei­li­ges soos dit in Rooms-Ka­to­lie­ke ker­ke ge­stal­te kry.

In ’n tyd toe die in­ter­net nog nie be­staan het nie en so­si­a­le me­dia nog in die ver­skiet ge­lê het, het War­hol die glans­wê­reld van In­sta­gram en Fa­ce­book ver­sin.

Hoe­wel hy 15 mi­nu­te van roem aan selfs die roem­loos­ste in­di­vi­du af­ge­staan het, kon hy kwa­lik voor­sien dat dié kwar­tier in­tus­sen ’n e­wig­heid ge­word het.

In sy wê­reld van “shop­ping, gos­si­ping and sharing” sou T­wit­ter die i­de­a­le by­kom­stig­heid kon wees.

Toe die 21-ja­ri­ge War­ho­la hom in 1949 in New York gaan ves­tig het, het hy sy van ver­an­der na War­hol en as tyd­skrif­il­lus­treer­der ’n nu­we le­we by Gla­mour be­gin. Dit was die be­gin van die glans.

Wat blyk uit die uit­stal­ling van boe­ke en tyd­skrif­te as­ook die vi­deo wat as deel van die War­hol Un­screen­ed-uit­stal­ling aan­ge­bied word, is die mag­dom ter­rei­ne waar­op hy uit­ge­blink het: die kuns­te­naar wat sy a­tel­jee as “fa­briek” in­rig, as rol­prent­ver­vaar­di­ger, as uit­ge­wer van In­ter­view, en as glans­per­soon­lik­heid by uit­ne­mend­heid.

Toe War­hol in 1987 as ge­volg van kom­pli­ka­sies ná ’n o­pe­ra­sie op 58-ja­ri­ge ou­der­dom dood is, is sy boe­del op $60 mil­joen ge­raam.

Om f­link sa­ke te doen was in­der­daad vir War­hol die op­per­ste kuns. En dalk is dit om dié re­de dat hy nie on­van­pas voor­kom in ’n ry van A­me­ri­kaan­se mi­tes nie. As The S­hadow nef­fens Mic­key Mou­se en San­ta Claus.

Die uit­stal­ling duur tot 8 Ok­to­ber.

Fo­to’s: MARK LEWIS

Die in­gang tot War­hol Un­screen­ed in die Wits­kuns­mu­seum (WAM). Tien sy­skerm­druk­ke uit die Camp­bell’s Soup­reeks (1962) is deel van dié Bank of A­me­ri­ca Mer­rill Lynch­ver­sa­me­ling.

Spa­ce Fruit: S­till Li­fes, ’n reeks sy­skerm­druk­ke wat van 1979 da­teer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.