Meer oor die skry­wer

Beeld - - BY -

Dr. Le­o­pold S­choltz

is ’n joer­na­lis en die skry­wer van se­we boe­ke, waar­on­der die ge­wil­de Die SAW in die G­rens­oor­log (ook in En­gels ver­taal).

Hy was tot 2007 ad­junk­re­dak­teur van Die Bur­ger en het daar­na Me­dia24 se Eu­ro­pe­se kan­toor be­man.

Hy het in 2013 af­ge­tree, maar skryf steeds ge­reeld a­na­li­ses oor die in­ter­na­si­o­na­le po­li­tiek vir ver­skil­len­de pu­bli­ka­sies.

S­choltz is in 1997 ge­re­kru­teer vir die Re­ser­we­mag van die SANW en het by ver­skeie hoof­kwar­tie­re as staf­of­fi­sier (kap­tein) ge­dien.

Hy was van 1997 tot 2009 ook bui­ten­ge­wo­ne pro­fes­sor aan die U­ni­ver­si­teit S­tel­len­bosch en is steeds ’n na­vor­sings­ge­noot daar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.