Van­dag wat was

Beeld - - JOU DAG - 712 jaar ge­le­de (1305): 133 jaar ge­le­de (1884): 55 jaar ge­le­de (1962): 44 jaar ge­le­de (1973): 15 jaar ge­le­de (2002): 4 jaar ge­le­de (2013): Groot FM ver­an­der.

Neil Arm­strong, A­me­ri­kaan­se ruim­te­vaar­der en die eer­ste mens wat op die maan ge­loop het , sou van­dag 87 ge­wees het.

An­ne­su de Vos, ’n Ka­na­de­se skryf­ster wat in SuidA­fri­kaans ge­bo­re is, is 53.

Die S­kot­se vry­heids­veg­ter Wil­li­am Wal­la­ce word na­by Glas­gow deur die En­gel­se ge­van­ge ge­neem en na Lon­den ge­neem vir te­reg­stel­ling.

Die hoek­steen van New York se Vry­heid­stand­beeld word by die ha­we­in­gang ge­lê.

Die A­me­ri­kaan­se rol­prent­ster Ma­ri­lyn Mon­roe (36) word dood aan­ge­tref in haar huis in Los An­ge­les. Self­dood deur ’n oor­do­sis voor­ge­skre­we me­di­sy­ne word as oor­saak ver­moed.

Drie men­se sterf en 55 word be­seer in ’n ter­reur­aan­slag deur twee Swart Sep­tem­ber­ter­ro­ris­te op die lug­ha­we van A­the­ne.

Luy­an­da M­bo­nis­wa, ’n 21­ja­ri­ge vei­lig­heids­wag by die kom­pleks Dolphin Be­ach in Ta­fel­sig, Kaap­stad, word aan­ge­kla van die ver­krag­ting van en moord op Ma­ri­ke de K­lerk, ge­we­se vrou van oud­pre­si­dent FW de K­lerk, in De­sem­ber 2001.

Ra­dio Rip­pel se naam word na

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.