Wen met: Waar is ons?

Beeld - - JOU DAG - Lei­dra­de:

1. Hier­die Ro­mein­se am­fi­te­a­ter in Kro­a­sië is een van die ses groot­ste Ro­mein­se a­re­nas in die wê­reld.

2. Die bui­te­kant is van kalk­klip, en meer as 26 000 toe­skou­ers kon hier sit.

As jy kan raai waar ons ons be­vind, SMS die ant­woord na 35986 voor Maan­dag 12:00. Be­gin jou SMS met “Waar”, ge­volg deur jou ant­woord, naam en van. ’n SMS kos R1,50. Een kor­rek­te in­skry­wing bring dié le­ser R100 in die sak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.