Vier die lief­de met ’n weg­breek

Beeld - - BRUIDE -

Of jul­le nou maar eers vir twee we­ke oor en weer kui­er, en of jul­le al vir 20 jaar ge­troud is, nóú is die tyd om jou we­der­helf­te ’n bie­tjie te trak­teer. Fo­re­ver Re­sorts nooi ver­lief­des en ge­lief­des uit om hul spro­kies­lief­de by e­nig­een van hul meer as 20 ro­man­tie­se be­stem­mings in Suid­A­fri­ka te kom vier.

F ore ver­ va­kan­sie be­stem­mings bied ’n wye ver­skei­den­heid sak­pas ver­blyfop­sies, e non sis al­om­be­kend v i­rons gas­vry­heid. Van luuk­se ho­tel­ka­mers en ge­mak­li­ke self­sorg­een­he­de, tot styl­vol­le lod­ges en kam­peer­ter­rei­ne vir die a­von­tuur­lus­ti­ger bui­te­lug­sie­le.

Wat ont­span­ning be­tref, het ons iet­sie om ’n glim­lag op ’n ie­der en ’n elk se ge­sig te sit: Warm en koue swem­bad­dens, ten­nis­ba­ne, stap­roe­tes deur die a­sem­ro­wen­de na­tuur, wil­drit­te, spring­mat­te, per­de­eks­pe­di­sies en veel meer.

El­ke Fo­re­ver­va­kan­sie­oord is boon­op om­ring deur skou­spel­ag­ti­ge na­tuur­skoon – die i­de­a­le ag­ter­grond vir ’n ro­man­tie­se piek­niek of ske­mer­kel­kie saam met “die een”.

So, waar­voor wag jy? Jou ver­sko­ning om op va­kan­sie te gaan is bloot “die lief­de”. Be­spreek van­dag nog ’n lek­ker kui­er vir jou en jou mooi­ste nooi of ge­lief­de mans­mens.

■ Fo­re­ver Re­sorts gee ’n va­kan­sie­pak­ket van R2 500 aan elk van die maand­wen­ners.

Ty­dens die ga­la­ge­leent­heid gee hul­le aan die wen­ner ’n R10 000­va­kan­sie­pak­ket, ’n R7 000­pak­ket aan die bruid in die twee­de plek en ’n R5 000­pak­ket aan die bruid in die der­de plek.

Dan gee hul­le ook ’n R5 000­pak­ket vir ’n le­ser wat vir sy of haar guns­te­ling­bruid stem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.