Bos­veld­blaas­kans by Mo­na­te

Beeld - - BRUIDE -

Die vier­ster­Mo­na­te Ga­me Lod­ge in Lim­po­po, net 160 km van­af Cen­tu­ri­on, is op ’n wild­plaas van by­kans 2000 ha. Twee mo­der­ne kon­fe­ren­sie lo­ka­le is be­skik­baar, al­bei met die no­di­ge teg­no­lo­gie as­ook lug­ver­sor­ging.

Luuk­se en sui­te­ver­blyf is op die per­seel be­skik­baar vir 80 gas­te (wat deel) van­af 1 Au­gus­tus 2017. Swem­bad­dens, bor­rel­bad­dens en ’n mi­ni­gholf­baan is be­skik­baar, nes wil­drit­te, klei­duif­skiet, spa­be­han­de­lings en nog span bou ak­ti­wi­tei­te.

Die wild­plaas huis­ves leeus, buf­fels, see­koeie, kro­ko­dil­le en bok­spe­sies, as­ook by­kans 50% van SuidA­fri­ka se vo­ël­spe­sies. Die Mo­na­te Ga m eL o d ge­bied eks­klu­sie­we ge­bruik aan kon­fe­ren­sie g roe­pee nis be­kend vir sy puik diens. Be­spreek jou vol­gen­de kor­po­ra­tie­we ge­leent­heid by con­fe­ren­ces@mo­na­te­lod­ge.com.

■ Die wen­bruid kry twee nag­te vir twee men­se in die Mo­na­te Ga­me Lod­ge se de­luxe­een­heid. Dit sluit wil­drit­te en al­le maal­tye in.

■ Die naas­wen­ner kry twee nag­te vir twee men­se in die wit­te­brood­sui­te.

■ Die bruid in die der­de plek kry twee nag­te vir twee men­se in ’n luuk­se ka­mer, al­bei ter waar­de van R7 000. Wil­drit­te en e­tes is ook in­ge­sluit vir die naas­wen­ner en bruid in die der­de plek.

Dran­kies en ver­voer na en van Mo­na­te is uit­ge­sluit.

■ Be­soek mo­na­te­lod­ge.com of ska­kel 014 718 7000.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.