Al­les vir jou huis van P­res­ti­ge

Beeld - - BRUIDE -

’n Ge­skenk van P­res­ti­ge­huis­wa­re sal el­ke bruid te­vre­de laat glim­lag. Die ge­skenk­pak­ke wat die wen­ner, naas­wen­ner en an­der fi­na­lis­te kry, be­staan uit ver­skeie kom­buis­toe­be­ho­re waar­on­der bak­ge­rei, plas­tiek­wa­re en kom­buis­skê­re.

F­ü­ri­mes­se, wat ook deel is van die P­res­ti­ge­stal, is ont­werp met in­no­ve­ring in ge­dag­te en word deur die voor­ste in­ter­na­si­o­na­le sjefs ge­bruik. Dit word van Ja­pan­se ho­ë­ge­hal­te­staal ge­maak met ’n bui­ten­ge­woon skerp lem. S­tan­ley Ro­gers is si­no­niem met ge­hal­te­eet­ge­rei wat jou eeter­va­ring na nu­we hoog­tes sal voer. Dié han­dels­naam neem sy ryk En­gel­se er­fe­nis, tra­di­sies en waar­des en ver­meng dit met he­den­daag­se ge­so­fis­ti­keerd hei dom eet­ge­rei te skep wat ’n tyd­lo­se ver­men­ging van mo­der­ne e­le­gan­sie is.

■ Die wen­ner en naas­wen­ner kry om­vat­ten­de ge­skenk­pak­ke van P­res­ti­ge, F­ü­ri en S­tan­ley Ro­gers, ter­wyl die an­der fi­na­lis­te ook met van dié pro­duk­te huis­waarts keer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.