Via wil weet: Wat maak jy?

Beeld - - LEEFSTYL -

Via soek A­fri­kaan­se vlog­gers! Met Wat maak jy? nooi Via die he­le Suid-A­fri­ka uit om hul u­nie­ke ta­len­te, per­spek­tie­we, oom­blik­ke en stok­perd­jies te deel. Die Via-span se guns­te­ling­vi­deo kan el­ke week R5 000 van Au­gus­tus tot die ein­de van Ok­to­ber 2017 wen. Om in te skryf, hoef jy net ’n kort vi­deo in A­fri­kaans te maak en dit op YouTu­be, Fa­ce­book of In­sta­gram te laai met die huts­woor­de #VIATV en #VIAWMJ. Stuur dan ook ’n ska­kel van die vi­deo na in­fo@ viatv.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.