S­kil­pad­jies

Beeld - - LEEFSTYL -

Die Fran­se het cré­pi­net­te, die I­ta­li­a­ners het fe­ga­tel­li en die En­gel­se hul fag­gots. Ons het s­kil­pad­jies.

Net­vet, die kant­ag­ti­ge vet­mem­braan om die in­ge­wan­de en maag van skaap, vark en bees, is iets am­per ver­ge­te uit ons kos­ge­skie­de­nis, ter­wyl dit lof ver­dien as eet­ba­re ge­skenk­pa­pier. Jy kan e­nig­iets daar­in toe­draai.

Die Fran­se, wat net­vet cré­pi­ne noem (hul­le ver­kies vark se net­vet), ag dit só hoog dat hul­le selfs truf­fels daar­in toe­draai.

Ons span hier­die ge­lief­de ge­reg ge­woon­lik in as a­mu­se­bou­che oor die ko­le, ’n voor­hap­pie ter­wyl die groot me­ne­re ge­braai word. Met die her­le­wing van die neu­stot­stert­kook­kuns is dit tyd om ons eie s­kil­pad­jies die hoof­rol aan ta­fel te gee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.