Huis­kok­wen­ke

Beeld - - LEEFSTYL -

■ S­kil­pad­jies vra iets suurs om deur die vet te breek. In die plek van suur­le­moen­helf­tes, kook ver­jui­ce af en sprin­kel oor die gaar s­kil­pad­jies.

■ As jy soos die Fran­se rou oes­ters saam met die s­kil­pad­jies wil voor­sit, maak ’n mig­no­net­te­ta­fel­sous daar­by met 125 ml goeie a­syn, 15 ml vars­ge­maal­de swart­pe­per en 30 ml fyn­ge­maal­ de sa­lot­te of rooi ui.

■ Die lam kan na­tuur­lik ook met groot suk­ses oor di­rek­te ko­le ge­braai word, so­wat 12 tot 17 mi­nu­te aan ’n kant.

■ Vra jou slag­ter om die lams­boud te ont­been en te vlin­der. Dit spaar ’n mens baie tyd en ook moei­te as jy nie weet hoe om te werk te gaan om die boud te ont­been nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.