Ont­hou

Beeld - - LEEFSTYL -

Die voor­deel van vlin­der­lams­boud is dat die smaak­voor­keu­re van jou gas­te aan­dag kry.

Ge­vlin­der­de lams­boud het ti­pies dun­ner en dik­ker de­le wat on­e­we­re­dig gaar word.

Dié wat gaar­der vleis ver­kies, kry die punt­stuk­ke.

Men­se wat hou van pienk vleis, lê weg in die mid­del.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.