Wal­la­by­hoof­py­ne raak al hoe er­ger

Beeld - - SPORT - – Reu­ters

Mi­cha­el C­hei­ka, Aus­tra­lië se rug­by­af­rig­ter, het se­we groen­tjies in sy groep van 34 spe­lers in­ge­sluit vir die ko­men­de Rug­by­kam­pi­oen­skap.

Die ha­ker Jor­dan Ue­le­se, los­voor­spe­ler A­dam Kor­czyk en slot I­zack Rod­da sal waar­skyn­lik nie hul bui­ging op 19 Au­gus­tus teen die All Blacks in Syd­ney maak nie.

Die bui­te­ag­ter­spe­lers Ma­ri­ka Koroi­be­te, I­zaia Pe­re­se, Bil­ly Me­a­kes en Cur­tis Ro­na het dalk ’n be­ter kans om die be­gin­span te haal, want Sa­mu Ke­re­vi (bors) en Kurt­ley Be­a­le (dy­spier) suk­kel met be­se­rings.

■ VOORSPELERS: Al­lan Alaal­a­toa, Ro­ry Ar­nold, A­dam Co­le­man, Jack Demp­sey, Ka­ne Doug­las, Te­te­ra Faul­k­ner, Ned Ha­ni­gan, Mi­cha­el Hooper (k), Se­ko­pe Ke­pu, A­dam Kor­czyk, Se­an M­cMahon, S­te­phen Moo­re, Ta­ta­fu Po­lo­ta­Nau, Tom Ro­bert­son, I­zack Rod­da, Rob Sim­mons, S­cott Sio, Lo­pe­ti Ti­ma­ni, Jor­dan Ue­le­se. AGTERSPELERS: Kurt­ley Be­a­le, Is­rael Fo­lau, Ber­nard Fo­ley, Will Ge­nia, Da­ne Hay­let­tPet­ty, Ree­ce Hod­ge, Sa­mu Ke­re­vi, Ma­ri­ka Koroi­be­te, Te­vi­ta Ku­ri­dra­ni, Bil­ly Me­a­kes, I­zaia Pe­re­se, Nick P­hipps, Joe Po­well, Cur­tis Ro­na, Hen­ry S­peig­ht.

Wal­la­bies se groep is:

’n Pro­vin­si­a­le net­bal­toer­nooi – son­der Suid­A­fri­ka se bes­te spe­lers.

Net­bal Suid­A­fri­ka (NSA) het be­sluit geen Pro­te­as mag aan­staan­de week in Dur­ban aan die Suid­A­fri­kaan­se kam­pi­oen­skap­pe deel­neem nie – uit vrees vir be­se­rings.

Dit be­te­ken ’n toer­nooi waar­in e­ni­ge van die vier voor­ste span­ne – die Wes­Kaap, Noord­wes, Vry­staat en Gau­teng – met die lou­e­re kan weg­stap.

Die Pro­te­as speel la­ter van­dees­maand en aan­staan­de maand ’n vier­hoe­ki­ge reeks teen Aus­tra­lië, Nieu­See­land en En­ge­land.

Agt span­ne sal in Af­de­ling A mee­ding.

Gau­teng, wat ge­woon­lik twee span­ne in­span, het van­jaar net een.

Die een Gau­teng­se span is op die laas­te nip­per­tjie ont­trek, wat be­te­ken die Noord­Kaap is na Af­de­ling A be­vor­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.