M­cGo­wn in hos­pi­taal

Ver­sorg ná ein­de van hel in Ma­li

Beeld - - VOORBLAD - – El­sa­bé B­rits

Dit gaan goed met S­te­phen M­cGo­wn, wat ’n week ge­le­de dank­sy on­der­han­de­lin­ge deur Gift of the Gi­vers in Ma­li vry­ge­laat is. Hy is nog in die hos­pi­taal.

“Dis niks erns­tigs nie, maar ná ses jaar in aan­hou­ding moet hy bed­rus kry en die dok­ters wil eers na hom om­sien,” sê dr. Im­ti­az Sool­i­man van Gift of the Gi­vers.

M­cGo­wn, Jo­han Gust­afs­son van S­we­de en S­jaak Ri­j­ke van Ne­der­land is in 2011 as gy­se­laars ge­neem. ’n Fran­se mag het Ri­j­ke in A­pril 2015 be­vry en Gust­afs­son is in Ju­nie vry­ge­laat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.