Fees pak van­jaar ver­al taai te­mas

Beeld - - NUUS - And­rea K­ü­sel

Dui­sen­de men­se het eer­gis­ter langs die ka­na­le in Am­ster­dam by­een­ge­kom om die jaar­lik­se Gay P­ri­de-ka­naal­pa­ra­de – een van die hoog­te­pun­te op dié Ne­der­land­se stad se ka­len­der – te aan­skou.

El­ke jaar word die stad om­skep in ’n reu­se-fees­ter­rein vir die week lan­ge Gay P­ri­de. Die ka­naal­pa­ra­de is be­slis die hoog­te­punt van dié week. Stra­te word ge­tooi met re­ën­boog­vlae en be­soe­kers is in ’n fees­te­li­ke luim.

Van­jaar het so­wat 80 sier­bo­te deel­ge­neem deur ’n roe­te van so­wat 6 km op die ka­na­le van Am­ster­dam te vol­tooi.

Langs die roe­te kan toe­skou­ers op hul eie bo­te of op die oe­wer die skou­spel ge­niet.

Toe­skou­ers staan al vroeg reg om te ver­se­ker dat hul­le ’n plek het om die bo­te te sien.

El­ke boot is ver­sier vol­gens ’n te­ma, maar die hoof­te­ma van die pa­ra­de was “T­his Is My P­ri­de”. Die be­stuur van die Gay P­ri­de-week het vroe­ër in ’n ver­kla­ring ge­sê deel­ne­mers het dié te­ma aan­ge­gryp om moei­li­ker on­der­wer­pe te pak.

“Ons fees is al ja­re lank een met in­houd, maar van­jaar is daar tal­le bo­te wat deel­neem wat geen ge­mak­li­ke te­mas gaan aan­pak nie,” het Lu­cien S­pee, di­rek­teur van die Am­ster­dam Gay P­ri­de-stig­ting, ge­sê.

Die te­ma staan vir die vry­heid om te leef soos jy wil en die LGBTI-ge­meen­skap staan sen­traal in dié te­ma. “Van­jaar gaan ons met die te­ma te­rug na die kern van ons ont­staan. Ons staan stil by wat ons be­reik het, as­ook wat ons nie be­reik het nie, maar ons kyk ook voor­uit na die toe­koms,” sê S­pee.

Een van die op­spraak­wek­ken­de bo­te wat van­jaar te sien was, was die Ma­ke A­me­ri­ca Gay A­gain-boot, waar­mee die or­ga­ni­sa­sie die reg­te en vrye toe­koms van die A­me­ri­kaan­se LGBTI-ge­meen­skap on­der­steun.

’n Iran­se boot het ook vir die eer­ste keer deel­ge­neem om te be­toog teen die dood­straf wat ho­mo­sek­su­e­le men­se in dié land in die ge­sig staar.

Die Gay P­ri­de-week is gis­ter met ’n ma­kie­tie op Am­ster­dam se Dam­plein af­ge­sluit.

Fo­to: AND­REA K­Ü­SEL

’n Boot in die Gay P­ri­de­ka­naal­pa­ra­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.