Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - KOMMENTAAR - SMS’e kos R1,50

Na­tuur­lik gaan Gert Oost­hui­zen vir die ANC stem. Sy sak is be­lang­ri­ker as Suid­A­fri­ka. Hoe an­ders be­skerm hy hom­self? – Stel Gert, jy laat my so baie aan Kort­broek dink. – Da­nie, P­re­to­ria Waar is die R13 mil­jard wat die SAL no­dig het? Dit lyk my daar is lek­ker ge­steel en kor­rup­sie ge­pleeg! – Lu­ke, Warm­bad Jack­son Mt­hem­bu, ANC­hoof­sweep, praat van al­les wat die af­ge­lo­pe 23 jaar op­ge­bou is. Waar­van praat hy? Al­les is ge­steel en af­ge­breek en die res is vir die Gup­tas ge­gee. As ie­mand hom vra wat hy wil word, moet hy sê hy wil as­se­blief wak­ker word! – Al­lie Kom ons kyk of Ed­ward Zu­ma die­self­de be­han­de­ling kry as Pen­ny S­par­row. Kom ons vas en bid dat die He­re ons land ge­nees en dank Hom vir die goeie graan­oes. – Tol­la, Wit­poort­jie Wil net vir G­we­de Man­tas­he sê dat ’n a­toom­bom Suid­A­fri­ka al in 2009 ge­tref het toe hul­le ’n skelm bees­wag­ter as hul lei­er ge­kies het. – Nan­tes

Tryna, die LP’s ver­loor nie hul werk nie. Hul­le bly en die mees­te mi­nis­ters gaan weer net so aan­ge­stel word. Ont­hou, ons wil van Zu­ma ont­slae raak. – Wil­lie Dan­kie aan dr. Le­o­pold S­choltz vir sy ge­skied­kun­di­ge boe­ke oor die G­rens­oor­log. Dit was ’n tyd van hel­de wat ons land en sy men­se ver­de­dig het son­der noe­mens­waar­di­ge be­sol­di­ging en er­ken­ning. Die mees­te suk­kel van­dag gees­te­lik en gel­de­lik, maar ek sa­lu­eer jul­le. – Ben, Qu­el­le­ri­na Sien 10111 staak nou. Neem aan hul­le ant­woord dan nou die foon? – Nel­la, Wit­bank El­sie, I­van en Don­na­lee is vir se­ker goeie nuus en hoort op die voor­blad! Be­ken­de paar­tjie of nie, dit gaan die troue van die jaar wees! – Le­ser, Cen­tu­ri­on Be­sef die men­se nou nog nie dat ons nie al­mal al­tyd saam­stem nie? Goeie nuus oor I­van en Don­na­lee. Los maar die on­no­di­ge ne­ga­tie­we op­mer­kings! – Al­ta As ge­volg van die skyn­hei­li­ge men­se in die skool se be­heer­lig­gaam het O­god Paul Col­ditz en sy tra­wan­ te bloed­neus ge­gee. – John, Gars­fon­tein

Hans Pie­ter­sen se ag­gres­sie teen­oor die Chris­te­ne be­wys maar net dat hy ’n wil­lo­se werk­tuig in Sa­tan se han­de is. – Wil­lie Ester­hui­zen, Hei­del­berg Ek maak ’n ra­di­ka­le stel­ling: Wê­reld­wyd dra si­ga­ret­ro­kers by tot aard­ver­hit­ting. – Lou­is Vil­joen, Kroon­dal “Weet kin­ders hul ou­ers ba­klei so vir hul­le?” Vat vyf, Da­na! Ek hoop die­ge­ne wat hul­self skul­dig maak aan sul­ke op­mer­kings, dink twee keer na­dat hul­le jou skry­we ge­lees het. – Ger­ty Cor­bitt, Cen­tu­ri­on Mor­né Mor­kel se boul­werk gru­we­lik ver­brou as ge­volg van wat­ter po­li­tiek? Dit was oog­lo­pend op­set­lik! Paal­tjie­wag­ter en eer­ste glip(s) pa­te­ties. Wie be­taal hul­le? – K­nor­rig, Kemp­ton Park Won­der wan­neer laas het Ver­non P­hi­lan­der ’n reeks deur­ge­boul son­der be­se­rings? Ek won­der of hy fiks ge­noeg is. – S­te­ve Oor Sa­ter­dag se ar­ti­kel oor huur­ders se reg­te: Ek aan­vaar “Ver­huur­der se reg­te as die huur­der nie be­taal nie” is die op­volg­ar­ti­kel? – Wel­lis Kan Beeld se re­dak­sie dalk sê waar­om die Ti­mol­sir­kus nie in die koe­rant be­spreek word nie? – Re­nier Bo­tha, Er­me­lo

Wat is dit met brui­de wat al­e­wig met hul oor­bel­le peu­ter op bruid­fo­to’s? Dit b­ein­druk nie­mand nie. – René, Boks­burg V Wil dan­kie sê aan S­te­fan van Po­lo­kwa­ne wat baie ja­re lank el­ke dag my koe­rant af­le­wer. Hoop jul­le sorg goed vir hom! – F­lip Aan my lie­we ha­di­da­groe­pie: Dan­kie dat jul­le ons el­ke nag op­pas. So be­spaar ons op vei­lig­heids­maat­re­ëls. Dan­kie dat jul­le ons gras­perk gog­ga­vry hou en die wor­tels be­lug. Dan­kie dat jul­le ons klein­kin­ders lief­de vir die na­tuur leer en som­mer net ’n voor­beeld van Sy groot­heid is. – He­ster Huysa­men Dirk van Po­lo­kwa­ne, moe­nie be­kom­merd wees nie, my ha­di­das kry nie mie­lies nie, maar or­dent­li­ke kos. Dis hoe­kom hul­le el­ke dag kom eet! Ons voer ook pa­pe­gaai­dui­we en koop spe­si­aal el­ke Son­dag vars ap­pels wat ge­ras­per word. – Ina Young Dit gaan be­ter nou­dat ek 7de Traan deur Ko­ö­pe­ra­sie­sto­ries ver­vang het. Dis iets waar­voor jy kan lag eer­der as om stres­se­pies te kyk wat kin­ders nie kan kyk nie. Geen se­pies meer vir my nie. – Rob­bie

I­van Bo­tha en Don­na­lee Ro­berts

Fo­to: ROSA SWANEPOEL

’n Ha­di­da in P­re­to­ria

Gert Oost­hui­zen

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.