Wou dié stom­me­rik on­rus stook?

Beeld - - KOMMENTAAR - Da­nie Eras­mus, K­riel

Ge­sien in die lig van die plof­ba­re ras­se­kwes­sie wat in Suid-A­fri­ka heers, kan dit net ’n stom­me­rik wees wat ’n swart skool­hoof by ’n bruin skool sal aan­stel. Dit kon net met die doel ge­wees het om on­rus en a­nar­gie te stook. Net weer ’n be­wys van on­be­voeg­de en on­na­den­ken­de ka­ders wat aan­ge­stel word. Of is die ondersoek na die ver­koop van on­der­wys­pos­te nie deeg­lik ge­doen nie?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.