Geld verdwyn uit re­ke­ning

Beeld - - BOEKE -

Ma­rie K­lemp het ’n klag­te oor Ab­sa vir ons ge­stuur.

“In Mei is daar be­drog op my bank­re­ke­ning ge­pleeg waar meer as R15 000 uit my re­ke­ning ont­trek is. Ek het ook ge­vind my sel­foon is bui­te wer­king. Na­dat ek dit weer aan die gang ge­kry het, het ek een SMS ná die an­der van Ab­sa oor die ont­trek­kings ge­kry. Ek het be­slis nie my PIN of sel­foon laat rond­lê nie. Ek het ’n eis by Ab­sa in­ge­dien, maar nog niks daar­oor ge­hoor nie.”

Tot u Diens het Ab­sa ge­vra om ondersoek in te stel. Hul­le het ’n aan­bod aan K­lemp ge­maak wat sy aan­vaar het, maar sy sê sy is steeds nie ge­luk­kig met hoe Ab­sa die saak han­teer het nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.