Wen­ke wat werk

Beeld - - BOEKE -

K­ho­mot­so Mo­la­be, hoof van di­gi­ta­le bank­we­se by S­tan­dard Bank, sê dis be­lang­rik om ’n mens se kin­ders van ’n jong ou­der­dom af te leer van geld­sa­ke. Hier is hoe hy voor­stel ’n mens te werk gaan om die jong­span oor fi­nan­sies op te voed:

) Gee jou kin­ders sak­geld. “Kin­ders wat sak­geld kry, leer hoe om hul eie geld te be­stuur en wat die waar­de van geld is,” sê Mo­la­be. “Pre­sies hoe­veel ’n kind kry, is ’n oop vraag wat el­ke ge­sin self moet be­paal, maar die be­drag moet vas­ge­stel word en op ’n be­paal­de tyd vir hul­le ge­gee word. Die i­dee is om kin­ders van ’n jong ou­der­dom af daar­aan ge­woond te maak om met hul eie geld te werk en so­doen­de sal hul­le dit ho­pe­lik spaar­saam aan­wend.”

) Leer ter­wyl in­ko­pies ge­doen word. Al­mal het ’n se­ke­re hoe­veel­heid geld wat hul­le kan be­stee. ’n Mens moet jou kin­ders leer om die mees­te van hul geld te maak. As dit eers uit­ge­gee is, is dit weg. Wan­neer jou kind iets wil koop, vra hom of haar of dit reg­tig no­dig is en of dit dalk el­ders goed­ko­per be­kom kan word. ) Ver­dui­de­lik die ver­skil tus­sen nood­saak­li­ke aan­ko­pe en die koop van luuks­he­de.

) Die ge­sin se be­gro­ting moet al­mal in­sluit. Mo­la­be sê ou­ers se op­tre­de be­ïn­vloed kin­ders se ge­sind­heid oor fi­nan­si­ë­le sa­ke. Hoe ou­ers waar­de­vol­le ar­ti­kels aan­wend, sal dus ’n in­vloed op hul kin­ders hê en die­self­de geld vir fi­nan­si­ë­le be­slui­te wat ge­maak word. Sluit die kin­ders by hier­die be­slui­te in waar moont­lik.

) Maak dit pret. Kin­ders sal meer ge­neig wees om te leer as die pro­ses pret is eer­der as wat dit soos werk voel.

) Die S­tan­dard Bank Kidz Ban­king­app (vir An­droid­ en IOS­toe­stel­le be­skik­baar) is pas van sta­pel ge­stuur. Dis ge­mik op kin­ders van ses tot 12 jaar oud en is ont­werp om kin­ders speel­speel van fi­nan­sies te leer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.