13 449

Beeld - - BOEKE -

Dwars:

7. In ’n ge­drang be­steel hy jou on­ge­merk

8. Ver­dag­tes word dik­wels in hul­le ge­slaan (maar dit be­te­ken nie hul­le word aan­ge­rand nie)

9. Jo­han­nes­burg

10. Dood­kis­dek­sel

15. Uit hul­le groei plan­te

16. Wy­sie

19. Ou­tyd­se ge­weer

22. Suk­ses be­haal

23. Ge­bo­re as

24. Op­vat­ting

Af:

1. Maar

2. Py­pe

3. Heen en weer swaai

4. Met ge­weld ver­wy­der

5. Nie ge­neig om tot ui­ter­stes te gaan nie

6. Ver­or­de­ning

8. Wat deur die vy­and ver­o­wer is (’n plek, ge­bied of land)

11. Dra­er erf­li­ke ei­en­skap­pe wat ook nie een is nie!

12. Koor

13. Soos ’n vuis

14. Aan­lei­ding

17. Bra min

18. Val­se in­druk

20. Mooi­heid

21. Fa­mi­lie­lid, vroe­ër ook som­mer net ou vriend

Op­los­sing van 13 448 Dwars:

7. On­na­speur­li­ke; 8. Grap; 9. Uit­steek; 10. As­falt; 11. No­di­ge; 13. Ge­stol; 15. S­kub­be;

16. S­tem­bu­ro; 18. Do­de; 19. Hel­der­kleu­rig.

Af:

1. In­tro­spek­tief; 2. Aan­praat; 3. Spruit; 4. Bui­ten;

5. S­let; 6. S­kiet­ge­bed­jie; 12. Deur­druk; 14. Lou­e­re; 15. S­poe­le; 17. Me­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.