Pluim­pies

Beeld - - BOEKE - Pen­tra­vel,

Je­a­net­te Vis­ser sê Brook­lyn, P­re­to­ria, se diens is net die bes­te.

“Ek wil graag ’n groot pluim­pie aan Pen­tra­vel, Brook­lyn, P­re­to­ria, en spe­si­fiek De­si­re Fou­rie wat daar werk, gee. Ek het al baie met hul­le sa­ke ge­doen en hul diens is al­tyd uit­ste­kend. “Fou­rie is spe­si­fiek vrien­de­lik, be­hulp­saam en bo­wen­al ge­dul­dig. Sy doen reg­tig baie moei­te om die bes­te pry­se vir vlug­te en dies meer vir my te be­werk­stel­lig. Haar ken­nis van die be­dryf is in­druk­wek­kend. Fou­rie is waar­lik ’n aan­wins vir Pen­tra­vel.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.