Po­li­sie: Be­rig oor JZ­lyf­wag is ‘ge­mors’

Beeld - - NUUS - – Je­a­nel­le G­rey­ling

Die SAPD sê ’n be­rig gis­ter dat mil­joe­ne ran­de se ge­steel­de ju­we­liers­wa­re in die huis van pres. Ja­cob Zu­ma se hoof­lyf­wag ge­kry is, is “to­ta­le ge­mors”.

Lui­dens dié be­rig op glo­news360.com het ’n “na­si­o­na­le span” ’n klop­jag op die huis van genl.maj. Mu­zin­gaye Mxo­li­si Dlad­la, hoof van die pre­si­den­si­ë­le be­sker­mings­een­heid, uit­ge­voer, sê b­rig. Vishnu Nai­doo, na­si­o­na­le po­li­sie­woord­voer­der. Die ska­kel na die web­tuis­te wou om­streeks 09:00 nie meer oop­maak nie. “Die SAPD ont­ken al die vals en mis­lei­den­de be­we­rings in die be­rig,” sê Nai­doo.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.