Com­med­le­de kan na Bo­ni­tas skuif

Beeld - - SAKE - Han­lie S­tad­ler

Le­de van die me­die­se fonds Com­mu­ni­ty Me­di­cal Aid S­che­me (Com­med) is van Maan­dag by Bo­ni­tas in­ge­lyf.

Die twee ske­mas het Vry­dag in ’n ver­kla­ring aan­ge­kon­dig Com­med-le­de kan skuif son­der dat wag­tye of on­der­skry­wings sal geld, dus son­der dat hul dek­king ge­raak word.

Die aan­kon­di­ging kom na­dat Com­med op 2 Ju­nie van­jaar in voor­lo­pi­ge ku­ra­te­le ge­plaas is om­dat die Raad op Me­die­se Ske­mas (RMS) al­ler­lei on­re­ël­ma­tig­he­de by die fonds ver­moed het.

Dit sluit in on­re­ël­ma­ti­ge voor­skot­te aan Al­l­ca­re, sy ad­mi­nis­tra­teur, wat stry­dig is met die Wet op Me­die­se Ske­mas; bo­nus­se van R1,1 mil­joen aan die uit­voe­ren­de hoof; dwars­bo­ming van in­spek­sies deur die RMS; en die fonds se lae sol­ven­sie­ver­hou­ding. Com­med het so­wat 13 000 hoof­le­de en be­guns­tig­des.

Adv. De­on van Wyk, voor­lo­pi­ge ku­ra­tor, het lui­dens die ver­kla­ring tot die slot­som ge­kom dat Com­med in fi­nan­si­ë­le moei­lik­heid is.

Die RMS pro­beer in so ’n ge­val ver­se­ker dat le­de nie self be­na­deel word deur die be­nar­de po­si­sie van ’n me­die­se fonds nie.

Ná on­der­han­de­lin­ge met Bo­ni­tas is oor­een­ge­kom dat le­de na dié fonds mag skuif son­der dat hul­le aan wag­tye on­der­werp sal word.

Al­le ei­se tot 6 Au­gus­tus sal deur Com­med be­taal word en daar­na deur Bo­ni­tas.

Le­de wat nié by Bo­ni­tas wil bly nie, sal kan be­dank.

Bo­ni­tas het Com­med-le­de “in sy fa­mi­lie” ver­wel­kom.

Le­de wat nié by Bo­ni­tas wil bly nie, sal mag be­dank.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.