Reg­stel­ling

Beeld - - SPORT -

Ver­le­de week (31/07) is ver­keer­de­lik in die be­rig ‘Vuil’ Flo­ri­da ge­klop ge­skryf dat Dy­lan Ben­ning­field van die Ho­ër­skool Flo­ri­da met ’n geel­kaart van die rug­by­veld ge­stuur is na­dat hy ’n teen­stan­der van die Ho­ër­skool Ma­rais Vil­joen op die grond ge­skop het. Dit was Brandon Ben­ning­field wat met ’n geel­kaart van die veld ge­stuur is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.