‘Kam­pi­oen wat nie­mand wil hê’

Beeld - - SPORT - – AFP

Die gal­bit­ter B­rit­se me­dia het gis­ter die A­me­ri­kaan­se na­el­lo­per Jus­tin Gat­lin as ’n dwelm­ver­neu­ker uit­ge­kryt wat ’n on­ge­nooi­de gas by U­sain Bolt se af­skeids­par­ty­tjie was en dit toe be­derf het.

Die 35-ja­ri­ge Gat­lin, wat tus­sen 2006 en 2010 ge­skors was weens die ge­bruik van ’n ver­bo­de mid­del, het Sa­ter­dag­aand in Lon­den die goue me­dal­je in die 100 m op dié Wê­reld­kam­pi­oen­skap ge­wen.

Gat­lin se A­me­ri­kaan­se span­maat Chris­ti­an Co­le­man was twee­de en Bolt, wat in sy laas­te in­di­vi­du­e­le re­sies ge­hard­loop het, der­de.

Die om­stre­de Gat­lin, die O­lim­pie­se kam­pi­oen in die 100 in 2004 en die wê­reld­kam­pi­oen in 2005, was aan­vank­lik vir agt jaar ge­skors, maar dit is tot vier jaar ver­min­der.

“Ta­ke GAT” was die hoof­op­skrif in The Sun.

Bolt is ge­kaap deur ’n dwelm­ver­neu­ker wat sy goue af­skeid ge­ru­ï­neer het, het die koe­rant by­ge­voeg.

Ter­wyl Bolt deur die dui­sen­de toe­skou­ers vir by­na ’n half­uur lank toe­ge­juig is ter­wyl hy om die baan ge­stap het, toe­skou­ers om­hels het en vir fo­to’s ge­po­seer het, het Gat­lin be­drem­meld een­kant ge­staan.

Toe hy la­ter die me­dia te woord ge­staan het, is hy luid­keels deur die toe­skou­ers as “ver­neu­ker, ver­neu­ker, ver­neu­ker,” uit­ge­jou.

The Mail on Sun­day het ook nie laat slap­lê nie.

“’n Dood­se stil­te het aan die ein­de van die wed­loop ge­heers. Nie net is U­sain Bolt, die groot held van s­port, van ’n oor­win­ning in sy laas­te re­sies ont­neem nie, maar dit is ge­wen deur ’n twee­ma­li­ge dwelm­ver­neu­ker, Jus­tin Gat­lin.”

Vol­gens dié Son­dag­blad het “at­le­tiek se groot­ste nag­mer­rie voor die wag­ten­de wê­reld af­ge­speel”.

The Gu­ar­di­an het ge­sê “kie­ran­kies het vir at­le­tiek ge­braai,” ver­wy­sen­de na Gat­lin, wat twee keer po­si­tief ge­toets is en nou ’n kam­pi­oen is wat nie­mand wil hê nie.

The Dai­ly Te­le­graph het die at­le­tiek­ba­se ver­der ge­ros­kam om­dat hul­le Gat­lin toe­ge­laat het om weer deel te neem.

Dis ’n ver­leent­heid vir at­le­tiek, is be­rig.

Vol­gens dié dag­blad is Gat­lin be­slis nie die e­nig­ste at­leet wat ’n twee­de of der­de kans kry nie, maar sy oor­tre­dings was in die na­el­lo­pe, wat die weg aan­ge­dui het om die pu­bliek om die bos te lei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.