Op­tre­de van­dag en mô­re

Beeld - - VOORBLAD -

Van­dag:

15:30: Tot 10 000 men­se ver­wag by be­to­ging van die #U­ni­teBe­hind­druk­groep by die par­le­ment.

Mô­re:

09:00: Op­po­si­sie­par­tye ver­ga­der by die Kaap­se S­kier­ei­land U­ni­ver­si­teit van Teg­no­lo­gie en stap van 10:30 af na par­le­ment. Tot 25 000 men­se ver­wag. 11:00: DA­op­tre­de in El­do­ra­do Park­sta­di­on, Jo­han­nes­burg. 11:00: DA­op­tre­de by AIC­kerk­saal, Mo­le­tjie, Po­lo­kwa­ne.

12:00: “Wantroue­saam­trek” by Jo­han­nes­burg­se stad­saal 12:00­14:00: “Na­si­o­na­le dag van wantroue”, land­wyd.

17:00 “Wantroue­ge­beds­diens” in Ken­dra­saal in Be­rea, Dur­ban.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.