Je­re­my in hos­pi­taal

Kry long­ont­ste­king op va­kan­sie

Beeld - - VOORBLAD -

Je­re­my Clark­son (57), aan­bie­der van die B­rit­se mo­tor-te­le­vi­sie­reeks The Grand Tour, is Vry­dag in ’n hos­pi­taal in Ma­jor­ca in S­pan­je met long­ont­ste­king op­ge­neem.

Hy was daar met va­kan­sie saam met sy fa­mi­lie, be­rig The In­de­pen­dent.

Clark­son het ’n fo­to op In­sta­gram ge­plaas van sy arm met ’n hos­pi­taal­band­jie en drup. Hy skryf daar­by: “Nie die soort arm­ban­de wat ek ver­kies wan­neer ek met va­kan­sie is nie.”

’n Woord­voer­der van The Grand Tour het be­ves­tig Clark­son is Vry­dag­og­gend in die hos­pi­taal op­ge­neem.

Hy was in S­pan­je om saam met sy fa­mi­lie te ont­span, maar het toe siek ge­word.

’n Bron het aan The Sun ge­sê Clark­son het groot ge­skrik. “Hy het aan vrien­de ge­sê hul­le moe­nie ver­wag om die vol­gen­de paar we­ke te veel van hom te hoor nie.

“Sy fa­mi­lie is dui­de­lik be­kom­merd oor hom.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.