Wel­kom in Suid­A­fri­ka, kom kry vir jul­le ’n hon­derd­tal

Beeld - - SPORT -

Die Ho­ër­skool Mo­nu­ment was Don­der­dag die gas­heer vir die toer­span van die Sir T­ho­mas Rich’s S­chool van Glou­ces­ter in En­ge­land. Dié skool het twee we­ke lank in Suid­A­fri­ka ge­toer. Mon­nas se eer­ste span het die En­gel­se ’n or­dent­li­ke loe­sing ge­gee deur hom met 105­8 te klop. Op die fo­to na­el Mon­nas se reg­ter­vleu­el, B­ren­dan Bui­ten­dag, doel­lyn toe vir een van sy span se drieë. Die ad­junk­hoof van die B­rit­se skool, Chris Car­ter, was ná die tyd vol lof vir die tuis­span. “Mo­nu­ment het ’n uit­ste­ken­de re­pu­ta­sie in Eu­ro­pa,” sê Car­ter. Mon­nas se o.16span het die toe­ris­te se twee­de span met 54­6 ge­klop. Die be­soe­kers kon ten min­ste ná die slag­ting hul won­de (en vin­gers) oor ’n lek­ker bord pot­jie­kos (af)lek.

Fo­to: MARIUS NOR­TJÉ

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.