M­be­te skok

Wan­trou­e­mo­sie kom op die sy­fers neer Dít is hoe­kom sy ja sê vir ge­hei­me stem

Beeld - - VOORBLAD -

Sal Suid­A­fri­ka teen van­aand ’n nu­we pre­si­dent hê? Op­po­si­sie­par­tye het hul sin ge­kry en kon ’n ge­hei­me stem­ming oor hul mo­sie van wan­troue van­dag in pres. Ja­cob Zu­ma be­werk­stel­lig. Nou hang al­les af van wie se som­me reg was: die EFF, wat o­pen­lik ver­klaar het dat Zu­ma uit die kus­sings ge­lig sal word, of die ANC se top­ses, wat gis­ter op hul week­lik­se ver­ga­de­ring saam met Ba­le­ka M­be­te, spea­ker, waar­skyn­lik die som­pom­pies laat gons

het.

Fo­to: GALLO

Ba­le­ka M­be­te, par­le­men­tê­re spea­ker, gis­ter­mid­dag op ’n me­di­a­kon­fe­ren­sie in die par­le­ment.

Fo­to: LISA HNATOWICZ

Pres. Ja­cob Zu­ma

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.