ANC: ‘ ’n Foe­fie’

Beeld - - VOORBLAD -

Die ANC het kort ná M­be­te se aan­kon­di­ging “vol­le ver­troue” in ANCLP’s uit­ge­spreek. Die par­ty glo dat die mo­sie sal mis­luk.

Jack­son Mt­hem­bu, ANC­hoof­sweep, het weer die mo­sie as ’n “po­li­tie­ke foe­fie” be­stem­pel wat be­doel is om die ver­ko­se ANC­re­ge­ring te on­der­myn en die ANC as par­ty te breek en te ver­swak.

“Ons her­haal ons stand­punt dat ons teen die mo­sie sal stem.”

Jack­son Mt­hem­bu

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.